Jammer, registrasie is verby.

Bring jou vriende en familie hierdie naweek, 8, 9 en 10 November, by Bow and Arrow restaurant by Outeniqua Game Farm. Kyk rugby op grootskermtelevisies, geniet 'n dop en 'n heerlike ete vanaf ons nuwe spyskaart. Die perfekte manier om die rugby te kyk en vermaak te word, te skree, hande te klap en pret te hê!!


  • Datum:11/08/2024 11:00 AM - 11/10/2024 05:00 PM
  • Ligging